Drag Ladder 2014

CCharlvdw31 Jan 2014, 21:04

dbotha90 wrote:

andre_sx wrote:

Hey Dbotha90

wil jy dice of wat, as jy wil kan ek kom en jou gou moertoe ry?

ek glo jy sal my moertoe ry ja andre, my sx is standard net n dumpvalve op vir die klank, maar soos ek gese het ek sal graag ander sx's by tarlton wil sien, biekie gesigte by di naame sit, wie weet dalk trek ek my sx op die strip vir die pakslae wat jy my wil gee

Ja wel Dawie, ongelukkig het hy nie net n groot bek nie maar ook n diesel wat n std sx sal trap. Maar dis als in die naam van fun ne.

ddbotha9031 Jan 2014, 21:16

dis awesome, en as dit n 330d is mag ek dalk nog hom aanvat 😀 en ek se ook, ek sal enige iemand aanvat met enige kar, net vir die fun daarvan en ek ook net n grootbek ek kan nie juis jaag nie maar geniet dit om vinage karre te sien

aandre_sx01 Feb 2014, 10:10

Ja ons gaan dice

Charl waar is jou kar?

CCharlvdw01 Feb 2014, 19:05

andre_sx wrote:

Ja ons gaan dice

Charl waar is jou kar?

Hys op die ramp pappie, eks besig om my wastegates met blou draad vas te maak.

aandre_sx01 Feb 2014, 19:47

Ahh charlie dit klink soos true sx owners style

66 posts

Sign in to reply.