Wie wil dice?

CCharlvdw29 Jan 2014, 14:19

Grobblere wrote:

Hi Charl, yes ons het beitjie met die ratio's gespeel en gears uitgeswop. Dink my final is so 0.759 teenoor die stoc 0.838 :200sx_2guns:

As jy wil kan jy my altyd ruil vir die sx vir jou 300zx 😁

Het julle die actual gears in die ratkas verander?
Jy sal like omte swap ne.... 😂 😂

aandre_sx29 Jan 2014, 14:51

Hey Eugene

by die tyd jou kar spool het my hazards al uitgebrand en dan sit ek al in die kaap?

DDanielmoderator29 Jan 2014, 18:45

Hahaha!

23 posts

Sign in to reply.