S13 Stuff wanted.

CCharlvdw24 Jul 2015, 07:22

Verniet is n relatiewe term, maar ja ek kry dit saam met die engine.
So ek is nie hard op vir joune nie, maar jy weet ek like van baie spares...

DDracomoderator24 Jul 2015, 09:11

En hier sit ek en dink jys hard op vir myne.... 🙂

CCharlvdw24 Jul 2015, 09:51

Draco wrote:

En hier sit ek en dink jys hard op vir myne.... 🙂

Ek sien so as ek na jou prys kyk. 😀

JJokat03 Aug 2015, 11:11

I have a backboard if you are still looking

CCharlvdw03 Aug 2015, 11:17

Jokat wrote:

I have a backboard if you are still looking

Without speaker holes?

25 posts

Sign in to reply.