Project KHF (SR)(ex-VG30DETT ,ex-Charl)

CCharlvdw12 Sept 2010, 19:20

Something like this.

RRiekertadmin13 Sept 2010, 00:21

AWESOME!!!

DDracomoderator13 Sept 2010, 07:19

So you actually got your ass slightly in gear!!!

looks great Charl!!

CCharlvdw13 Sept 2010, 07:42

Draco wrote:

So you actually got your ass slightly in gear!!!

looks great Charl!!

Slightly. 🙂

PP3g4susmoderator13 Sept 2010, 07:50

Nice!! those flanges working well?

PP3g4susmoderator14 Sept 2010, 07:35

CCharlvdw14 Sept 2010, 07:45

P3g4sus wrote:

Nice!! those flanges working well?

Ja thanx man for getting them, the only shit is drilling and tapping them.
Should get a drill-press soon. 😳

CCharlvdw14 Sept 2010, 07:46

P3g4sus wrote:

Thanx for posting dude.

PP3g4susmoderator14 Sept 2010, 07:48

Its a big pleasure! Glad I can help!

I owe you 😳

aandre_sx14 Sept 2010, 07:58

Nice Charl lyk awesome

gan hy loop 20Nov??????

CCharlvdw14 Sept 2010, 08:37

andre_sx wrote:

Nice Charl lyk awesome

gan hy loop 20Nov??????

Dankie. Ek glo hy sal klaar wees dan, sal like as hy ge-respray ook is maar dink die tyd gaan my vang daar voor.

aandre_sx14 Sept 2010, 08:45

Dai ding se tyres gan so baie rook jy gan nie eers die paint sien nie 😮

CCharlvdw14 Sept 2010, 08:47

andre_sx wrote:

Dai ding se tyres gan so baie rook jy gan nie eers die paint sien nie 😮

Ek moet dit ook nog uitsort. 255 of so iets agter op kry.

PP3g4susmoderator14 Sept 2010, 08:49

andre_sx wrote:

Dai ding se tyres gan so baie rook jy gan nie eers die paint sien nie 😮

Dis waar ja! hy gan n tyre sponsor nodig he!

aandre_sx14 Sept 2010, 08:55

Charlvdw wrote:

andre_sx wrote:

Dai ding se tyres gan so baie rook jy gan nie eers die paint sien nie 😮

Ek moet dit ook nog uitsort. 255 of so iets agter op kry.

se ma ek ken n ou by sirkel bande wat vir Jou n goeie prys sal gee

CCharlvdw14 Sept 2010, 09:18

andre_sx wrote:

Charlvdw wrote:

andre_sx wrote:

Dai ding se tyres gan so baie rook jy gan nie eers die paint sien nie 😮

Ek moet dit ook nog uitsort. 255 of so iets agter op kry.

se ma ek ken n ou by sirkel bande wat vir Jou n goeie prys sal gee

Ek sal moet kyk wat watse bande ek kan kry en dan die mags laat wyer maak en spacers en al daai dinge ook.

DDARRYL J14 Sept 2010, 18:43

Looking very good Charl , PS got the prices of the piping will get to you asap

😉

RRiekertadmin14 Sept 2010, 19:53

epicness dude!! ek kani wag nie. gan 'n paar insane karre by die meet he op die 20ste 🙂

PP3g4susmoderator15 Sept 2010, 07:58

CCharlvdw15 Sept 2010, 08:00

Thanx again BG.

397 posts

Sign in to reply.