Draco wrote:
Charlvdw wrote:
Draco wrote:
Ek dink dit sal cute lyk 😉
So was jy by S2S, as jy was, het jy n' tyd op die bord gesit?
Shot, ja was daar maar het dit gemanage om onder andere n 23sec te hardloop. :facepalm:
Nie bad vir die 1km nie.....
Funny, my 1k tyd is beter as dit...


