I you know German you should be able to build the box of the diagram Daniel supplied without a problem.
200sx 1.8 - Tech needed
Tobie .... Ek is nie 'n Kroondaller nie. 😂
Bly IN Rtb self. Moet bietjie bymekaar uitkom :?:
HunterNW wrote:
Tobie .... Ek is nie 'n Kroondaller nie. 😂
Bly IN Rtb self. Moet bietjie bymekaar uitkom :?:
Da is nix fout met Kroondal nie 😉
Het da groot geword!
Stem :200sx_taz:
Mense da in Kroondal ken van LEKKER kuier. Een van die dae weer bierfees.
Daar is niks fout met Kroondal nie daar is iets in die bier though, mense ry agteruit huis to na die bierfees.
Ek bly self in daai area. 😉
25 posts
Sign in to reply.