No Sweat ! We are Brothers , Just from difirent mothers .
Nee ek slat die afrikaans ding lekke ! ek was in n mooi afrikaanse skool !
Coming SOON to a Port near you
Ek was seker in die mees boere afrikaanse skool in SA behalwe nou vir Voortrekkerhoogte. - Gelofte...
o ok , mooi man !
mooi man en jy sal ook nie eers kom wys nie ne!!!
Hy wil die Fisting nie vir almal wys nie, dis persoonlik ... haha!!
Jean kom die naweek na Zwartkops toe (Cars in the park 7-8-2011), ek gaan daar wees. Ek is nou in Edenvale.
VegetaSSJ4 wrote:
Jean kom die naweek na Zwartkops toe (Cars in the park 7-8-2011), ek gaan daar wees. Ek is nou in Edenvale.
Kom jy nie na die groot Drifting Event by The Rock Sat nie???
Gaan die skid pan oop wees by Zwartkops by Cars in the park?
I checked on their website and it doesn't say much.
I might come to the Rock too.
watse tyd saterdag want ek moet werk 8 tot 1
en dan nog nuwe tyres gaan op sit
Thanks Captian
will tri to make that 1
Sal goed wees om jou en jou Monster weer te sien
Ek wil n spin in haar he asb
Drifting it is then, i'll skip Zwartkops and rather go watch the drifting.
wil jy iewers ontmoet dan ry ons saam?
Ek is nog in Edenvale vir nog 'n ruk.
Tot die meeste van my kar se goed gesort is.
hoe laat gaan jy gaan?
Sien die event thread - die ouens will saam kom by punt voor die event vir convoy...
ek weet nie hoe om daar te kom nie.
ek werk tot 1 uur en dan eers gaan tyres gaan op sit dan is ek reg seker so 3uur
Directions in here
Cool thanks Captian
Sign in to reply.