Tobie wrote:
Ja nee, as mens mekaar vriendelik daag, groei die sport, anders staan die karre en roes.
@Charl: Bwhahahaha!
Ja, ma die probleem is die roes sit by jou ! Die dag toe jy by die dam weg trek, hakkel hakkel jou tjorrie so innie pad voor jy met n moerse gejuig daar weg is. Ek weet ma dit was die roesies innie knee en voete.. of miskien was dit die knie wat vas teen die stuur wiel gestaan het, moes maar spook om los te kom anners was jy pad af ne ! ๐ ๐ ๐
Sien uit om julle almal weer te sien daar..
Yes Charl, fcokken snaaks hoor !! ๐