gaan enige imand daar wees?
s2s tarlton 7 maart
Eks tussen enjins, so sal dit nie maak nie.
Eks tussen treine....tussen gelde...tussen vrou....maar nie lank nie en een goeie pomp...dan join ek die volgende een
almal nou weer bang vir n dice
ek hoor Walbro pompe is nogal orraait
5 posts
Sign in to reply.