rb25 clutch

2200sxrb2513 Nov 2009, 23:09

Hi ek moet n nuwe clutch kit in my kar sit. Sal n 3.0l skyline se clutch werk op die rb25?

RRiekertadmin14 Nov 2009, 01:00

Hi en Welkom!

Moontlik, maar die manne met die RB's sal jou beter kan se.

As jou SX running is kom na Killarney toe saterdag.

2200sxrb2514 Nov 2009, 20:45

Ja, ek was daar en het jou kar daar gesien. Maar vir wie soek ek as ek jou nie ken nie? Het daai geel sx n rb25 of rb26 in? Ek het gehoor hulle praat van rb26!!

ggodzilla14 Nov 2009, 21:27

hey, moes werk verdag,alles gemis, het yulle ownes nie photos nie?ek is soo eit die loop dees dae,kennie wie ry wat nie, of wat te vinige kare daaris nie?!?!?

RRiekertadmin15 Nov 2009, 01:02

200sxrb25 wrote:

Ja, ek was daar en het jou kar daar gesien. Maar vir wie soek ek as ek jou nie ken nie? Het daai geel sx n rb25 of rb26 in? Ek het gehoor hulle praat van rb26!!

haha true... sorry... was daar gewees net my two tone SX haha.

Watter een ry jy? want enk twee rooies(s13), twee wittes(s13) gesien en een S14.5(moer mooi!)

Die geel SX? het hom nie gesien nie... S13 of S14? Het jy die Grys S14 gesien ini nuwe pits? Shane se kar. awesome masjien daai.

Ja konie fotos neem nie want my cam se battery was pap 😢

2200sxrb2515 Nov 2009, 13:23

Die geel een het gejaag. Hy het lae 13 gedoen. Ek ry n s13, hy is grys, het pit kaartjies gehaat. Het in pits gestaan en by gymkana.

6 posts

Sign in to reply.