Looking for a waterpump and viscous fan for my 200sx.
Can collect in JHB / PTA (I stay in Rustenburg)
ASAP !!! My baby needs the spares.
Looking for a waterpump and viscous fan for my 200sx.
Can collect in JHB / PTA (I stay in Rustenburg)
ASAP !!! My baby needs the spares.
I still have a viscous fan... but in CT...
I have, I am in pretoria, PM me.
Rustenburg, what color SX?
Die een wat oorkant Koos se huis parkeer?
White SX.
Tobie.... Nope. Wie is Koos ? Ek bly in Brink St.
OK ek het jou kar al gesien by die petrol stasie in Arends kloof (Brink st)
Koos is ons engistse R33 GT-r eienaar in Rustenburg (Ooseinde, Kerk st)
Sterkte met die parte.
die wit een met die ander wing agter op?
as dit is dan was dit Richard se SX gewees. Ek het n ander wit een gesien wat baie by n huis staan in proteapark, naby rooihout laan.
Lindt wrote:
Ek het n ander wit een gesien wat baie by n huis staan in proteapark, naby rooihout laan.
Met bronze wiele?
Ek het my SX in Johannesburg gekoop. Alles nog oorspronklik. So nope, het nie Bronze mags nie, oorspronklike mags.
My sx staan of in die garage (wat agter in ons kompleks is) of ek ry hom. Op die oomblik nie by my nie....... Clutch laat doen en nou die waterpomp + fan. Het iemand in Pretoria gekry wat 'n fan het, wil die naweek gaan haal.
Water pump at autozone R250
hey man i just replaced mine for 370 at autozone
Sign in to reply.