White Fang wrote:
Riekert wrote:
Cool how the look? Still good?
Nie jy nie doos ! :facepalm:
Jy sien wat gebeer as jy iemand se post high jack !
Bwhahahahahah ! nee my bra ! ekt 200sx discs sorry ,
Hey ! RynHelturus
I WIll have a set avaiable soon , as we are doing Skyline upgrade ! Not sure how in a hurry you are ,
hahaha bastard! :200sx_2guns:
Dis actually vir RynHelturus wat ek gevra het weer. want hy komi meer so baie op die forums nie 😛
My discs is nog fine 🙂 Syne is besig om k@k te maak so hy moet dit asap vervang. So laat weet maar wanneer jy ontslae wil raak van hulle. dink hy kan seker nog n rukkie wag.
Laters!