Dicktator for sale.

CCharlvdw20 Jan 2011, 07:27

Im selling the unit from my zx.
It include two firing modules. Make me an offer.

hhentiebez20 Jan 2011, 08:52

gewonder of jy hom gaan hou of verkoop 🙂

check die link systems hul baie kwaai 😈

CCharlvdw20 Jan 2011, 08:57

hentiebez wrote:

gewonder of jy hom gaan hou of verkoop 🙂

check die link systems hul baie kwaai 😈

Jy het my so bietjie verloor daar, ek ken nie regtig Dicktator nie.
Ek gaan maar terug std management toe.

hhentiebez20 Jan 2011, 08:59

Charlvdw wrote:

hentiebez wrote:

gewonder of jy hom gaan hou of verkoop 🙂

check die link systems hul baie kwaai 😈

Jy het my so bietjie verloor daar, ek ken nie regtig Dicktator nie.
Ek gaan maar terug std management toe.

gesien die diktiete le daar op die vloer van die kar toe wonder ek maar net.
ook n goeie opsie, gaan jy n nuwe harnas koop?

CCharlvdw20 Jan 2011, 09:03

Ek het die een wat ek in die sx gebruik het miskien hom gebruik. Die nuwe harnasse wat jy kry is meestal LHD.

hhentiebez20 Jan 2011, 09:05

gaan n mooi zx wees as jy met hom klaar is, baie werk om twee op een slag op te bou, maar dit bly lekker. 😀

CCharlvdw27 Jan 2011, 07:03

It's a wasted spark system for what its worth.

GGizmo27 Jan 2011, 07:29

Im really tempted, what price you looking at ?

CCharlvdw27 Jan 2011, 08:07

Gizmo wrote:

Im really tempted, what price you looking at ?

Im not sure whats it worth, its fairly new as far as i know. It was installed and then they blew the motor on the dyno. So i dont think it did any k's.
Make me a offer in the R2k reagent?

10 posts

Sign in to reply.