I'm looking for one of these please.

T25 Exhaust housing
didnt 300sx have some
gave charl that one in the pic.. he needs another..
sal check die naweek of ek nog mooies het vir jou
hentiebez wrote:
sal check die naweek of ek nog mooies het vir jou
Dankie man, hy moet net verkieslik prisies soos die een lyk, met die weggesnyde gedeelte om die gate.
Maar laat weet maar wat jy het. ๐
Bump
sorry man nie dieselfde nie
hentiebez wrote:
sorry man nie dieselfde nie
Nie n probleem nie, ek het een wat ek by Daniel gekry het ook wat die plat ring het waar die senter vasbout, as ek nie een soos die kry nie sal ek maar egin uitkyk vir n maaitjie vir Daniel sin.
These T25 exhaust manifolds come from Nissan Patrol bakkies.
Actually have this exact A/R.49 Housing for you.
Its worth gold..... ๐
So what do you want for it ?
As we dont deal with gold here ,
lol
RoyalBoy wrote:
These T25 exhaust manifolds come from Nissan Patrol bakkies.
Actually have this exact A/R.49 Housing for you.
Its worth gold..... ๐
PM send.
Bump.
O k, so who has t28 housings?
Sign in to reply.