hi
ekt vir my n 200sx s13.Maar hyt n ca18det fwd motor in gehaat het baie probleme met hom gehaat to besluit eke maar om n ca18det rwd te kry.Alles oor gebou en geniet haar baie nou.Eks in n rolstoel en so ekt alles oor gebou en geniet die manual boks wat sy in het niemand kan glo dat eke in n rolstoel is en ry so nie
so het sy gelyk

nou lyk sy so na eke en my vriend besig was met haar





