Is daar n' next one?
Project 13.5
verkoop al klaar? my aching heart.. xD
hahaha...hy is seker aan n' capy verkoop...hy gaan die shit uit hom uit kit, bmw ligte, audi badges, nismo stickers, n' ferrari sticker of twee.....Riekert is ook n' capy...so hy kan dalk in n' 15jaar project verander :facepalm: 😁
Nee darm nie aan Riekert verkoop nie. :facepalm:
Julle ken die nuwe eienaar, n genuine valie van kzn af...
Maar hy kan maar se wie hy is.
Draco wrote:
Is daar n' next one?
Daar altyd n "next one" net nie seker of dit weer Nissan gaan wees nie. Vir die eerste keer in 10jaar het ek nie een Nissan nie en ek moet se dit voel eintlik goed. 😳
Charlvdw wrote:
Draco wrote:
Is daar n' next one?
Daar altyd n "next one" net nie seker of dit weer Nissan gaan wees nie. Vir die eerste keer in 10jaar het ek nie een Nissan nie en ek moet se dit voel eintlik goed. 😳
Sies!
Die nissans wat meeste van ons kan bekostig is tegnologies gestrem.
Was daar regtig iets van daardie era wat minder tegnologies gestrem was? Klink of jy praat van iets uit n' verskillende era...
Jip net so, n v10tt of so iets.
Of n b26.
Charlvdw wrote:
Jip net so, n v10tt of so iets.
Of n b26.
Charl, ons is tans besig met a V12 in n Miata-MX5..... :facepalm:
http://i22.photobucket.com/albums/b324/BarryHenning/RB%2034%2026/IMG-20170101-WA0013_zps0sp7cyxe.jpg
Charlvdw wrote:
Jip net so, n v10tt of so iets.
Of n b26.
Shoe...klink my jy begin nou saam die groot manne speel 😀
BigKriss wrote:
Charl, ons is tans besig met a V12 in n Miata-MX5..... :facepalm:
Ag nee....regtig!
BigKriss wrote:
Charlvdw wrote:
Jip net so, n v10tt of so iets.
Of n b26.Charl, ons is tans besig met a V12 in n Miata-MX5..... :facepalm:
Lol, gaan dit hom n butch hairdresser car maak?
Draco wrote:
Charlvdw wrote:
Jip net so, n v10tt of so iets.
Of n b26.Shoe...klink my jy begin nou saam die groot manne speel 😀
Nie binnekort nie.
Howzit guys
Okay die regte vaalie van Natal is hier , @ Charl ek weet hoe jy voel man
When I sold my other 2 I made sure I was not there when they got collected but I will look after her like Gold ( no pun intended wrt colour ) lol!!
@ Draco she is home safe in the garage planning to respray and do a few odds and ends when I get the list from Charl lol!!!
O shit the list yea...
Ill send it.
Hi Charl no stress I know that you busy bud 😀
:facepalm: Sorry Darryl 😀
Hope you enjoy her!
look after her bud, i had that car since almost new... and yeah i realize the color is not everybody's taste 😂
Duuude... wow.
its a 9 year project... not 15 hahahahha
Ai Charl en hier dink ek ek sou nog n spin kry 🙁
Sign in to reply.