I've got nothing....
Project 13.5
Small update.
Installed Rocker stoppers.

Started on a top mount mani.

Still love that cnc'd manifold flange, looking good man
Sent from my D2005 using Tapatalk
Lyk lekker, hoop jy kry hom mooi!
Dankie.
Some progress on the mani:

Got my Mac valve.

Got her tuned after the 1600k's.

Lyk lekker!
Draco wrote:
Lyk lekker!
Baie drivable.
Mani is as far as possible without fitting it to the engine.

And more stuffsss.

Mani lyk nice, moes seker n' bietch gewees het om al die lasse te weld? Gaan jy enige bracing by sit, weet dis steam pipe en dis sterk maar mens weet nooit?
Draco wrote:
Mani lyk nice, moes seker n' bietch gewees het om al die lasse te weld? Gaan jy enige bracing by sit, weet dis steam pipe en dis sterk maar mens weet nooit?
Die flange vir die turbo is basies teen die runners wat onder hom deur loop, ek het gedink om dalk iets daar in te sit.
Small update. 3551km's and still going strong, probably run in by now.
Seker ja....en sy love seker die kaapse lug!!
Draco wrote:
Seker ja....en sy love seker die kaapse lug!!
Feit, ek run nou maar nf want sy boost meer hier onder en eks nie lus om af tedraai nie, sy trek te lekker.
Charlvdw wrote:
Draco wrote:
Seker ja....en sy love seker die kaapse lug!!
Feit, ek run nou maar nf want sy boost meer hier onder en eks nie lus om af tedraai nie, sy trek te lekker.
Yoh ek moet kom kyk na die monster...
Sent from my MI 4W using Tapatalk
Riekert wrote:

Nog nie regtig n monster nie.
Ja, maar enige iets is n monster compared met myne. haha
Ja nee...weet lankal nie meer hoe voel 200 killerwats onder my gat nie.
Draco wrote:
Ja nee...weet lankal nie meer hoe voel 200 killerwats onder my gat nie.
Jup
And there she's sold as well. Maybe I'll finish the next one...
Sign in to reply.