Project 13.5

SSonOfAnarchy ZAadmin26 Feb 2016, 10:08

Sounds about right for a sr with a big turbo[emoji12]

CCharlvdw26 Feb 2016, 10:45

SonOfAnarchy ZA wrote:

Sounds about right for a sr with a big turbo[emoji12]

Indeed. Especially if you still need to run in the motor. 😉

DDracomoderator26 Feb 2016, 11:10

wie het die wolf getune?

CCharlvdw26 Feb 2016, 12:04

Draco wrote:

wie het die wolf getune?

Braam.

DDracomoderator26 Feb 2016, 12:09

Hoe lyk sy map? Lyk dit darm of hy die stroie ken?

CCharlvdw26 Feb 2016, 12:24

Draco wrote:

Hoe lyk sy map? Lyk dit darm of hy die stroie ken?

Ek het nog nie na die map gekyk nie maar die car ry ok.

DDracomoderator26 Feb 2016, 12:30

klink goed, toe ek laaste met hom gepraat het was ek nie convinced met die wolf nie, maar die proof is innie puding

CCharlvdw26 Feb 2016, 13:50

Draco wrote:

klink goed, toe ek laaste met hom gepraat het was ek nie convinced met die wolf nie, maar die proof is innie puding

Ja, omdat hy nie vir jou kak gaan vertel en se hy ken iets wat hy nie 100% op is nie. Maar tuning is tuning, as jy kan tune is jy 90% daar, om te leer hoe n ecu werk is net tyd.
En hy kan tune.

DDracomoderator07 Mar 2016, 09:30

Laat daar lig wees!

CCharlvdw07 Mar 2016, 09:54

Draco wrote:

Laat daar lig wees!

Ek moet nou net die ligte wat rattle uitsort.

DDracomoderator07 Mar 2016, 10:06

hop terwyl jy ry of net rattle?

CCharlvdw07 Mar 2016, 10:29

Draco wrote:

hop terwyl jy ry of net rattle?

High pitch screeching op idle. Ek het die een lig al soortvan gefix. Die lig self skuur teen sy mounts.

DDracomoderator07 Mar 2016, 10:33

O ok...dit kan noggal die klank van die engine irriteer.

Hoeveel km's gaan jy nog engine in ry?

CCharlvdw07 Mar 2016, 11:09

Draco wrote:

O ok...dit kan noggal die klank van die engine irriteer.

Hoeveel km's gaan jy nog engine in ry?

Hy staan nou op 520, ek will n 1000 doen.

DDracomoderator07 Mar 2016, 11:15

En wat is die plan van daar af?

CCharlvdw07 Mar 2016, 11:31

Draco wrote:

En wat is die plan van daar af?

2bar heel dag lank.
Ek dink ek gaan eers topmount doen en dan later vvl.

DDracomoderator07 Mar 2016, 11:40

Klink goed...tyd om n' paar ballas te groei 🙂

CCharlvdw07 Mar 2016, 11:52

Draco wrote:

Klink goed...tyd om n' paar ballas te groei 🙂

Vir extra weight?

205 posts

Sign in to reply.