smoothedgp wrote:
Lol hulle is nooit soos ons hulle wil he nie.a custom car is never done.maar dit gaan i great dag wees.myne is ook nie soos ek hom wil he nie.
Ja....maar jou turbo is nie vol kak nie....jou manifold bly nie heeltyd lek nie....en dan die ruk ruk op hoe revs....het n' ander petrol pomp....moet hom net in kry....hopelik sort dit die ruk ruk....
Ek wou graag n' ander turbo op he, groter injectors en getune.....maar my geld sal net voor die event reg wees, dan is daar nie tyd vir dit als nie, hopelik by dan kan ek darm die mani lek uitsort en die turbo kry om behoorlik te boost....dis seker eintlik die wastegate en nie die turbo nie.....