Hi Eugene, het als in gesit en gestart, alles het mooi gelyk, besluit toe om sommer so op die bokkies die kar biekie te ry net om seker te maak daar is geen olie lekke nie, na die kar lekker warm was toe begin ek die olie lek sien, die main oil seal.
Het weer engine getrek en die seel vervang, moet nou net weer die engine terug sit en kyk of hy weer lek...dan kak ek in my broek!!