Ok, dit was worth a try 🙂
Project R31 Braai
Worth a try ? Jyt niks getry nie , Jyt net gevra ?
en nie reg gekom nie ,
Wat will jy met a auto Xmember maak ? jou kar is dan Manual ?
Skylinefreak wrote:
Ok, dit was worth a try 🙂
Wat is jou planne met die sgli watse mods gan jy opsit, power?
Slat ons met n pic of 6
Skyline Freak , Post n paar fotos ,
Hoe se hulle , PICKS or it never happened , Ver al wat ons weet ry jy n FORD
Daars n 30 bladsye project thread op die Rezlo forum vir die wat belangstel. Niks buitensporig nie, net n netjiese, lekker speelding.
ek issie op rezlo nie , Sal gan kyk of ek kan plan maak ,


Daars hy nou. It's pretty stock with S14 front brakes, (Brembo discs, EBC yellow pads) lower and stiffer springs in the front, new bushes, hoses and seals all round. Busy sorting out the engine plan - installing a RB25 fatboy box with ACT 6-puck clutch as well.
En dis hoe hy op die oomblik staan:

Besig om die bedrading oor te doen en so aan, die beplanning is om oor 2 weke enjin in te sit.
Sjoe ja ! dis mooi , Very nice !
Net jammer oor die kleur ! ( Personal opinion )
Daai rims is mooi vir n golf , Die Kar van jou is jap , Try om Jap Rims opte sit (Personal opinion) TE37 of iets
Die kleur is nie ideaal nie, maar dit pas by die idee vir die kar en dis oorspronklik. My ideale wiele is BBS RS maar ekt verseker nie R10k plus wat rondle vir wiele nie. At least neig hulle na my ander favourite - Volk CE28N.
ek het vi jou n smart stel lmgt-4
watse management gan jy insit
Link G4 Xtreme, maar vir nou onmiddelik eers OEM net om seker te maak als werk reg.
Al probleem met daai wiele is hulle is 5x114, my setup is 4x114...
link g4 extreme! foooooooooooooooook!!!
dai ding is baie duur
Is oraait..ek stuur vi jou n plaat met 4 ektra gate... 😉
Skylinefreak wrote:
Nope 3.0 SGLi was 87-92. Facelift model 90-92 - ek soek n auto box crossmember van n 90-92 model.
Ek weet die ouens in Boksburg scrappy het a 2.8 gtx Skyline wat hulle strip..help dit ? Ek kan gaan kyk vi jou as jy wil. Laat weet .
andre_sx wrote:
link g4 extreme! foooooooooooooooook!!!
dai ding is baie duur
Ekt gekoop toe hy heelwat goedkoper was as nou!
Maar ek heg waarde aan reliability, petrol verbruik, ordentlike idling, goeie cold starts en safety nets. Nie lus vir sukkel met n Dicktosser nie. Ander opsie sou n PFC wees, maar ekt nie vooraf geweet ek gaan n kompleet loom ook kry nie.
BigKriss wrote:
Skylinefreak wrote:
Nope 3.0 SGLi was 87-92. Facelift model 90-92 - ek soek n auto box crossmember van n 90-92 model.
Ek weet die ouens in Boksburg scrappy het a 2.8 gtx Skyline wat hulle strip..help dit ? Ek kan gaan kyk vi jou as jy wil. Laat weet .
Thanks Barry maar dis ok, gaan maar my crossmember modify. GTX een sal nie werk nie.
so did nie cheaper gewees het om net n r33 gtst te import nie
Probably, maar ekt die R31 al 9 jaar en niemand verwag enigiets van n R31 nie, dis my droom vir nou - bietjie old school 🙂
ja nee , skyline , jyt te veel geld ,
Ek spandeer net die bietjie wat ek het op die regte manier. n Ordentlike ecu kos minder as n engine rebuild.
Sign in to reply.