Project R31 Braai

aandre_sx02 Mar 2012, 08:35

Gan jy afr auto tune op die link?

Het dai skyline ooit lsd in

SSkylinefreak02 Mar 2012, 08:41

Gaan AFR feedback he van n AEM wideband af, ECU gaan ook boost control doen en boost cut / ryker maak / timing trek as die water, olie of intake air temps te hoog raak.

Nope hyt nog nie n LSD nie, sal nog later planmaak daarmee. Een ding op n slag 🙂

BBigKriss02 Mar 2012, 09:31

Interesant oor die Link. Het n ViPec v88 bestel om min of meer die selfde te doen op my tjorrie.

WWhite Fang02 Mar 2012, 10:24

Die "LINK" is the best shit !
Money well spend ,

As ek 20 000k gehad het wat los le dan het ek ook ene gekoop ,

aandre_sx02 Mar 2012, 11:49

Jy het net so 12k nodig as jy hom van NZ af bestel

SSkylinefreak02 Mar 2012, 12:10

Well, ekt die NZ opsie oorweeg toe ek verlede jaar daar was. Sou my meer kos om dit daar te koop en terug te bring en die taxes te betaal as om dit by Rezlo te koop, plus as ek dit daar koop het ek geen product support nie.

SSkylinefreak02 Mar 2012, 12:52

BigKriss wrote:

Interesant oor die Link. Het n ViPec v88 bestel om min of meer die selfde te doen op my tjorrie.

En dan se julle my sakke is diep? Flip Barry daai Vipec is wild duur teenoor n Link! R27k vir die basic ding sonder ignitors... Link Xtreme all in met ignitors, sensors, MAP sou jou probably R25k uitgewerk het. Hy kan knock control ook doen as jy wil.

BBigKriss02 Mar 2012, 13:25

Ek kry die siteem vir n baie goeie prys lokaal vannaf Docs in Edenvale.
Ek het gekyk na die v44 maar dan sit ek weer met "wasted spark" en "batch fire" injectors.
Wou dit nie gehad het nie.
Die v88 het serious baie insette asook uitsette wat my sodaande "future proof"
Ek het met Sergio gesels en tyd spandeer met die siteem . Moet se, dit is n uitsteekende sisteem.

Beloer bietjie specs op hul webverf en kyk mooi wat hy alles kan doen.
Ek hoor dat Link glo deur ViPec spesiaal vir Ray Hall Turbo`s ontwikkel en gemaak het. Die Link soos hy vandag bestaan is glo uit die ViPec gebore.

rratadmin02 Mar 2012, 13:42

so much dutch

WWhite Fang02 Mar 2012, 14:09

Klomp "Maplotters" wat Jap Praat !

CChristiaan02 Mar 2012, 16:12

rat wrote:

so much dutch

Not Dutch! Actually Afrikaans.

WWhite Fang02 Mar 2012, 16:14

Christiaan wrote:

rat wrote:

so much dutch

Not Dutch! Actually Afrikaans.

:facepalm: :facepalm: :facepalm:

Well Done , you are so Right !

:200sx_200sx:

52 posts

Sign in to reply.