Wie wil dice?

GGrobblere27 Jan 2014, 16:09

Hahaha Andre, dit voel soos Dรฉjร  vu want ek kon sweer jy het so paer maande terug ook so n post begin om te dice.

Hoe gaan dit met daai monster van jou? As jy my so maand kan gee dan kan ons biekie gaan vir n run om my nuwe setup te gauge.

DDanielmoderator27 Jan 2014, 18:10

Just study his moves first. He's been practising...

๐Ÿ˜‚

DDracomoderator28 Jan 2014, 07:18

Ek sal like om jou sussie te dice :facepalm: ๐Ÿ˜‚

aandre_sx28 Jan 2014, 08:10

Draco druk jou gat in jou hol en dice vir asem

vir die res van julle maak die drag ladder klaar dan kom die nommer 1 ou my try ok

Grobblere maak gou

DDracomoderator28 Jan 2014, 08:16

๐Ÿ˜‚ Biekie fragiel vanmore....

CCharlvdw28 Jan 2014, 08:17

andre_sx wrote:

Draco druk jou gat in jou hol en dice vir asem

vir die res van julle maak die drag ladder klaar dan kom die nommer 1 ou my try ok

Grobblere maak gou

Ek dink jy moet maar saam kom tarlton toe, ek sal jou weer n kans gee soos laas.

aandre_sx28 Jan 2014, 08:26

n kans se jy ek het jou al teveel gesmoke

CCharlvdw28 Jan 2014, 08:37

Jy kon my toe "ook" gesmoke het, maar toe vergeet jy dat jou kar actually in rat moet wees omte kan ry.

DDracomoderator28 Jan 2014, 08:54

Gelukkig gebeur sulke goed nie as jy in jou hol dice vir asem nie...ne Andre

GGrobblere29 Jan 2014, 01:06

Maar Andre, het jy darem nou al n ding wat kan loop?

Ek is nou al moeg daarvoor om op n skamele 1.2 bar so ver vir die ouens weg te ry ek verloor hulle..."long distance friends" :-p hahaha

aandre_sx29 Jan 2014, 08:53

Grobblere wrote:

Maar Andre, het jy darem nou al n ding wat kan loop?

Ek is nou al moeg daarvoor om op n skamele 1.2 bar so ver vir die ouens weg te ry ek verloor hulle..."long distance friends" :-p hahaha

werk jou hazzards?

GGrobblere29 Jan 2014, 10:52

andre_sx wrote:

Grobblere wrote:

Maar Andre, het jy darem nou al n ding wat kan loop?

Ek is nou al moeg daarvoor om op n skamele 1.2 bar so ver vir die ouens weg te ry ek verloor hulle..."long distance friends" :-p hahaha

werk jou hazzards?

Hahahaha, hoekom?

aandre_sx29 Jan 2014, 13:18

sodat ek weet wanne jy uit puff uit is en kan verby gaan

GGrobblere29 Jan 2014, 13:44 ยท edited

Hmm...moenie warry nie ek het so bietjie langer gear ratios...as ek 8 rev in 5de dan behoort ons so 320km/h te kan doen....maar teen 7000 behoort 280km/h ook seker genoeg te wees :domo: CA18 power hehehe

CCharlvdw29 Jan 2014, 13:48

Grobblere wrote:

Hmm...moenie warry nie ek het so bietjie langer gear ratios...as ek 8 rev in 5de dan behoort ons so 320km/h te kan doen....maar teen 700 behoort 280km/h ook seker genoeg te wees :domo: CA18 power hehehe

Hoe het jy langer gear ratios?

GGrobblere29 Jan 2014, 13:49

Hi Charl, yes ons het beitjie met die ratio's gespeel en gears uitgeswop. Dink my final is so 0.759 teenoor die stoc 0.838 :200sx_2guns:

As jy wil kan jy my altyd ruil vir die sx vir jou 300zx ๐Ÿ˜

23 posts

Sign in to reply.