7Feb s2s

ddbotha9003 Feb 2014, 08:22

1.Charl
2.Dawie

CCharlvdw03 Feb 2014, 10:27

andre_sx wrote:

Times?

??

ddbotha9003 Feb 2014, 20:37

andre_sx wrote:

Times?

8.37 en daar andre?

ddbotha9003 Feb 2014, 20:38

die server tyd is bq uit

CCharlvdw04 Feb 2014, 06:58

dbotha90 wrote:

andre_sx wrote:

Times?

8.37 en daar andre?

:facepalm: 😂 😂 😂 😂 😂

ddbotha9004 Feb 2014, 15:00

Charlvdw wrote:

dbotha90 wrote:

andre_sx wrote:

Times?

8.37 en daar andre?

:facepalm: 😂 😂 😂 😂 😂

ekt net gedog dat n dom vraag n dom andwoord verdien? was ek verkeerd? 😁

aandre_sx04 Feb 2014, 17:19

So as jy 1/4 mile ry is die time keeping af? N goeie begrip het net n halwe woord nodig

Of het jy en charl mekaar net gedice

ffuzz12304 Feb 2014, 17:38

'n Goeie begrip sou begin het by die subject. 7 Feb is eers vrydag.

CCharlvdw04 Feb 2014, 19:22

fuzz123 wrote:

'n Goeie begrip sou begin het by die subject. 7 Feb is eers vrydag.

Is jy daar?

ffuzz12304 Feb 2014, 19:53

Charlvdw wrote:

fuzz123 wrote:

'n Goeie begrip sou begin het by die subject. 7 Feb is eers vrydag.

Is jy daar?

Dink nog daaraan. Ek wil nie net met die groen een gaan nie en weet nie of die ander een betyds gaan reg wees nie. Ek was laas maand daar gewees hardloop so 14.7 met die groen sx.

CCharlvdw04 Feb 2014, 20:22

Miskien is dit koeler met die reen, dan doen jy n 13 met die groene....

ddbotha9005 Feb 2014, 08:19

fuzz123 wrote:

Charlvdw wrote:

fuzz123 wrote:

'n Goeie begrip sou begin het by die subject. 7 Feb is eers vrydag.

Is jy daar?

Dink nog daaraan. Ek wil nie net met die groen een gaan nie en weet nie of die ander een betyds gaan reg wees nie. Ek was laas maand daar gewees hardloop so 14.7 met die groen sx.

so dit is jy wat ek in Nov daar gesien het met die groen sx? en ook, jy se jy doen 14.7? wat is als gedoen aan die groen een? net sodat ek weet, ek hoop om die 14s te kan bereik

CCharlvdw05 Feb 2014, 13:44

fuzz123 wrote:

Ek was laas jaar daar met n blou sx gewees.

Die groen een se mods is in die topic http://200sx.za.net/phpBB3/viewtopic.php?f=6&t=10625
Oorgekoop van Mark af en nog net cosmetics gedoen so engine mods is nog dieslfde. Sy doen so 160wkw.

Watse tyd het jy gedoen met die bloue en waste poeier maak hy?

ffuzz12305 Feb 2014, 14:50

Beste tyd was 14.16 maar ek het 14.2x constantly gedoen teen 166kmh exit speed. Was so 180wkw. Ek kry haar hopelik terug van tuning af binnekort maar lyk my ek moet n crank seel vervang.

ddbotha9006 Feb 2014, 08:24

180wkw is heelwat, ek maak so 200kw opi flywheel so seke sos 170 opi wiele maar ek het die ca18 so jy torque seke biekie meer as ek, hoopenlik kan ek ook die 14s sien

CCharlvdw06 Feb 2014, 08:41

dbotha90 wrote:

180wkw is heelwat, ek maak so 200kw opi flywheel so seke sos 170 opi wiele maar ek het die ca18 so jy torque seke biekie meer as ek, hoopenlik kan ek ook die 14s sien

S13 is lig , so met 170rwkw behoort jy maklik in die 14's te wees.

CCharlvdw06 Feb 2014, 08:44

1.Charl
2.Dawie
3.Hentie?
4,Fuzz?

21 posts

Sign in to reply.