Anything goes who wants to go maybe a run?
Delmas drags 400m 13Aug
MSA license?
Nee niks dit is op n plaas met n drag strip lol
haha ! Ag , ek sal laaik om n draai da te slaan ! met NOS !
Nee ek joke net ! my kar sal seker gestrip wees !
Jy sal darem fokkin snaaks lyk in drag hoor !! Soos a Afrikaanse Adel !! 😀 😀
Where in delmas?
il come spectate
BK ! ek hoopie jy tune my Kaka nie !
its on a farm somewhere
are we going to meet and drive to the farm ?
@ Andre ! het jy n address ? GPS cordes ?
ja meet and drive i think i have to pickup Jan he know where it is
sjap slat ons dan met n meeting spot and time !
is it like dirt road there or did the boer pave the rest of the roads on his farm too?
there is a bit of dirt road
Klink lekker.
Charlvdw wrote:
Klink lekker.
Yes dit is kom jy die grondpad is minder as 1km en nice die ou ry met sy sl55 elke dag soo
Dit moet mooi wees
Ek sal seker maak oor die tyd
Eks in ja. Dis maar ook net op die grandpad wat jy n advantage oor my het.
Dit is op n teer landing strip net so 1km grond tot daar
andre_sx wrote:
Dit is op n teer landing strip net so 1km grond tot daar
Ja , daai gedeelte het ek.
En once ons op die teer is , is jou unfair advantage iets van die verlede. 😂 😂 😂
het jy nou wee getune tune
Sign in to reply.