S13 Engine Swop (White Fang)

WWhite Fang05 Mar 2012, 16:14

Hi Japs

As some of you know , White Fang will be getting a new engine soon , ( Barry is the insperation to this )

So that is why we had a little tiff about engines into nissans to make them faster , I am not after the faster part but more for the TORQUE power

So yes , All the die hard nissan fans , I love the nissans , and some of their engines , But lets face it , TOYOTA RULES !

BBigKriss05 Mar 2012, 16:26

Sh*t stirrer ! 😉 but agree wholeheartedly !

WWhite Fang05 Mar 2012, 17:03

LOL ,

JA so CA18 just wont make V8 Torque !

GGrobblere05 Mar 2012, 17:17

Nice! ill be fitting a L28 soon if its Gods will 😀

WWhite Fang05 Mar 2012, 20:39

Grobblere wrote:

Nice! ill be fitting a L28 soon if its Gods will 😀

LOL ek joke net ! watse krag maak daai ou motor as jy kla is

DDARRYL J05 Mar 2012, 20:42

This is going to be a nice swap

WF keep us posted , like you say can't compare the Torque and that lovely exhaust note

Good Luck 😉 😉

GGrobblere05 Mar 2012, 21:03

Haha, thanks White fang. Ag die oom wat my help maak so 220whp N/A met 3x 45mm sidies op die goed dan rev hulle oor so amper 9, nou die dag een by Johan Minaar gehad wat op 0.9 bar boost met n n T64 wat 389whp teen 6800rpms gemaak het, toe se Johan hulle moet hom eerder nie verder ref nie, hy bly net krag maak 😛 Sal seker tot so 8k kon vat

Het die turbo car teen n Sr20det gesit wat ook so 400whp gemaak het, en die L28 het hom destroy oor 600m.

Daar was nou die dag n ou met n KA24 wat oor 600whp gemaak het op lae boost by Johan Minaar hulle gewees!!!

So wat is jou plan vir jou build, na watter engine kyk jy?

WWhite Fang05 Mar 2012, 21:42

Wat boer jy so by MRD ?

1uz lexus v8 non VVTI, Stock for now , But will slat some nice TT on later

GGrobblere05 Mar 2012, 22:28

LoL my vriende doen, Ek weet nie of jy Danie Groenewald ken nie? Hy bou nou n VG30 Twin T3/4 wat op methanol hardloop in n pape frame Datsun 140y. Johan help hom ook uit.

Klink nice! het nou die dag n vriend gehad wat so motor in n Safari gebou het met branches, hulle klink mooi en ek is seker hy gaan lekker loop! Ek het na die Nissan Ve41de gekyk maar die motors is te hoog om in die S13 te pas.... :-Z

WWhite Fang06 Mar 2012, 07:36

LOL , O ok ,
Nee kenie die mense nie , Ek werk n block van DANVILLE KAYALAMI Af , Sien bai keer goed hier op trailers by die werk verby gaan ,
Nissan motor's is oor die algemeen moer duur ,

GGrobblere06 Mar 2012, 11:10

Haha nice!

Ek gaan eerlik met jou wees dit kos geld om die Nissans te bou, maar om dood eerlik te wees daar is nie baie ouens wat oor die algemeen die Nissans aan die gang kan kry nie, dis nie almal wat weet wat om te doen nie. Dit hang maar af van die tuners. Die ouens wat ek gebruik bou vir redelike goeie pryse goed wat lekker loop. Hulle stel dit so "Wil jy voor wees of agter wees?" Haha, maar ek het al gesien die goed wat uit hulle garages kom, en dis ook nie goed wat fortuine kos nie maar hulle ry die groot manne seer, selfs manne wat baie meer geld gespend het!

WWhite Fang06 Mar 2012, 11:18

so waar is die top secret "Fabriek"

GGrobblere06 Mar 2012, 11:23

Daar onder n afdak in Mountain view. haha (Die oom se naam is Hermann van Loggrenber, hy het so paer jaar terug (2000) n geel datsun Gx gehad wat 245km/h op die 800m gedoen het turbo alleen...lekker lang bene gehad

Het aar n paer mooi builds gesien daar uitkom. Miskien ken jy hom, baie nice mense.

WWhite Fang06 Mar 2012, 11:38

LOL ek boer in Mountanview , by ROTRIX ,

Ek sal biekie vis oor die toppie ,

NNIZAN-R06 Mar 2012, 13:16

Grobblere wrote:

Daar onder n afdak in Mountain view. haha (Die oom se naam is Hermann van Loggrenber, hy het so paer jaar terug (2000) n geel datsun Gx gehad wat 245km/h op die 800m gedoen het turbo alleen...lekker lang bene gehad

Het aar n paer mooi builds gesien daar uitkom. Miskien ken jy hom, baie nice mense.

sy seun se naam John was saam my op skool
daai gx is kak jags

GGrobblere06 Mar 2012, 14:05

Haha klein wereld nie!! Yes dis hy Renier

NNIZAN-R06 Mar 2012, 14:17

Grobblere wrote:

Haha klein wereld nie!! Yes dis hy Renier

klein wereld

kry fotos van dai gx
as ek onthou
m3 geel
wide body
swart leer interior met geel stitching
ca18det

:domo: :domo:

WWhite Fang06 Mar 2012, 14:46

Hier is ook daai blou 1400 van MARTIN . Was die ou MIDAS sponsered bakkie

550HP CA18 . Methanol en all

Hy is ook da bo in die Mountain

GGrobblere06 Mar 2012, 15:00

Yes, ek sal biekie loer of ek nog in die hande kan kry, hulle het nou die dag n Sr20det Datsun Gx gebou,, bloed rooi met mooi wiele en chrome bumpers, ook die wide body met n mooi leer interior, hy het geloop dat hy p.... Maar die eienaar het hom verkoop aan iemand anders vir R120 000 ;-z

Yes, daai Martin se kar is ook lekker!

Lyk my as die goed daar onder die Mountain view berg se skadu uitkom is hulle kwaad! lol

31 posts

Sign in to reply.